Search     Exact Match


Oorspronklike gedigte / Original poetry

Op enkel perkamente stel Saphira haar eerste gedigte bekend (byna 20 jaar gelede).

Hierdie enkel gedigte se gewildheid het toegeneem en is vandag beskikbaar by uitgesoekte verkoopspunte.

Die unieke gebruik van die rolbandjie het 'n totale paradigma skuif meegebring.

Enkel gedigte kan nou as inspirerende boodskappe tussen mense gebruik word op 'n daaglikse basis, en nie net per geleentheid nie.

Aanhangers het hierdie gedigte oor die jare begin versamel.

Op aanvraag het digbundels verskyn eers in unieke klein handgemaakte bundeltjies en toe later in die ongewone vorm van verduidelikende digbundels. Dit was 'n eerste.

 

Saphira introduced her single poems on scrolls, almost 20 years ago.

Today they are still available at selected outlets.

They are sold with a Scroll Tag  that brought about a new paradigm shift.

These poems can now be shared as messages of inspiration between people on a daily basis, and not just on occasions.

These poems are still seen as collectors items.

Saphira is working on an English poem book and should be available shortly.

Her English poems are only available on scrolls up to now.