| Fooie / Fees
Saphira spreek haar gehoor toe deur haar oorspronklike gedigte lewendig aan haar gehoor oor te dra.Die profiel van die gehoor bepaal die keuse van gedigte. Geestelik, humorusties, intelegent dog eenvoudig. Aanbiedings geskied in Afrikaans, in Engels en tweetalig. Die tydsduur van die aanbieding is een uur, maar kan ook aanpas by 'n program. Normale koste verbonde aan die aanbieding is: R 5 000 per funksie. Liefdadigheids funksies se fooie is onderhandelbaar. Vervoer koste: R 3.00 per km heen en weer plus tolhek fooie. Ekstras: 'n Bietjie dark tjoklet ??? Neem asseblief kennis dat besprekings bevestig sal word na 'n betaling van 50% deposito. Bank besonderhede:
Vir verdere navrae, skakel vir Maryke op 072 893 0366 Benodigdhede: 2 tafels vir uitstal van Gedigte en Husse.
|