Horrie

Horrie was nog altyd daar! Hy kom net uit as hy mooi dinge kan keer. Hy wil nie hê dit moet goed gaan nie. Hy is jaloers op die dinge wat mens bly en gelukkig maak. Hy hou van sukkel en swaarkry. Dit is vir hom lekker om nêrens te kom nie. Hy is baie slim met die verkeerde dinge op die regte tyd.

  • Horrie kyk nie met sy hart nie!
  • Hy wil jou in die moeilikheid kry!

 

Horrie